ATKV-REDENAARSKURSUS
 
Die volgende persone verbonde aan ons skool het die ATKV- Redenaarskursus te Laerskool Zwartkop op Saterdag 26 Januarie 2008 bygewoon:
 
1. Mev. Susanne Pike (onderwyseres)
2. Mej. Estie Pretorius( onderwyseres)
3. Mnr. Stephan Schoombie (ouer)
4. Mari Schoombie (leerder)
5. Jolandi Swanepoel (leerder)
6. Ona Botha (leerder)
7. Liezel Swiegers (leerder)
8. Paula Schutte (leerder)
9. Jeanne-Louise Lamont (leerde)
10. Michelle Lubbe (leerder)
 
Heynieke Brits (Gr. 9), is `n Noord-Gauteng wenner van die ATKV-redenaarskompetisie vir Juniors en het die Provinsie verteenwoordig op 26 Julie 2008 te Hartenbos, waarin sy op Nasionale vlak gekompeteer het teen ander provinsiale wenners.
 
Mev. S Pike (onderwyseres)