Departement Afrikaans
Die Afrikaanse Departement bied Afrikaans as Huistaal en Eerste Addisionele Taal aan. Daar is beslis duidelike aanduidings dat daar `n toename is in die getal leerders wat Huistaal neem .
Die volgende aktiwiteite bied die leerders geleenthede om hulle verskeie talente te beoefen:
- Die Afrikaanse Olimpiade
- Die Tweetaligheidseksamen
- Poort skryfkompetisie
- ATKV-Redenaars
- Ekspo
|